Maroelaboomstories (Afrikaans uitgawe) – Leon de Villiers

CHF 28.00

Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad … Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie; waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!

Skrywer: Leon de Villiers; illustrasies: Linki Lutz

Ouderdomme: 7 – 10

Only 2 left in stock (can be backordered)

SKU: 9780799395068 Category: Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Maroelaboomstories (Afrikaans uitgawe) – Leon de Villiers”