Jakkals en Wolf – Wendy Maartens

CHF 22.00

Ses lekkerlag-stories van twee geliefde skarminkels!

Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ‘n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture.

Skrywer: Wendy Maartens; illustrasies: Gerda Smit

Ouderdomme: 3 – 8 jaar

Only 1 left in stock (can be backordered)

SKU: 9780637001519 Category: Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jakkals en Wolf – Wendy Maartens”