Lawaai in die Laai – Diana Riege, illustrasies: Hedley Snyman

CHF 8.80

Op ‘n dag stamp Vurk per ongeluk teen Lepel in die laai. Lepel wip haarself en snou hom toe: “Sê vir my, kan jy nie sien jy’s nie alleen hier nie? Goeie hemel, dis beknop genoeg hier binne!” En so begin die lawaai in die laai. ‘n Lekker storie om te lees, met ‘popups’ en alles. Lees hom, dink oor hom, geniet hom.

Met Engelse vertaling

Illustrasies in swart en wit. Geniet of kleur in…

Author: Diana Riege;  Illustrations: Hedley Snyman. English translation: Bianca du Plessis

In stock (can be backordered)

SKU: lawaai-in-die-laai Category: Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lawaai in die Laai – Diana Riege, illustrasies: Hedley Snyman”