‘n Drukkie vir Danser – Wendy Maartens

CHF 13.50

Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en is baie skaam. ’n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ’n kalender. Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf ’n seuntjie in ’n rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word ’n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.

Skrywer: Wendy Maartens; illustrasies: Nikè Bekker.

Ouderdomme: 3 – 8 jaar

Only 1 left in stock (can be backordered)

SKU: 9781776253807 Category: Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Drukkie vir Danser – Wendy Maartens”