Plaaslike Kennis – Johann Lodewyk Marais

CHF 14.40

Hier werk Marais ’n boeiende gegewe uit tussen plaaslike (landelike) kennis en plaaslike (“ground roots”) kennis, waarmee hy die persoonlike geskiedenis en die eko politiek verenig.

Platberg se water
Nog een maal wil ek in die laatmiddag
weer op die dorp kom as die mis opsteek,
weer met die grondpad teen die berg op stap
waar die oostewind deur die ouhout waai,
weer my glas uit die Gibsondam volmaak
en die soet water van die bergstroom drink.

79 bladsye

Publikasie datum: 2004 (Eerste uitgawe, eerste druk)

Only 1 left in stock

SKU: 9781869190361 Category: Tag:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaaslike Kennis – Johann Lodewyk Marais”