Verweerde aardbol – Johann Lodewyk Marais

CHF 22.00

Met groen as tema, en ‘n spesifieke fokus op die fauna en flora van Suid-Afrika, deel Johann Lodewyk Marais sy kommer oor die verganklikheid van die natuur. Die titel, Verweerde aardbol, verwys na die vernietiging van die aardbol deur die mens. Die sentrale boodskap is dat die mens verantwoordelikheid moet neem vir die skade wat hy aan die natuur veroorsaak.

Verweerde aardbol is Johann se derde digbundel. Kinderherinneringe en persoonlike geskiedenis speel ‘n sentrale rol in die woorde van die gedigte.

Publikasie datum: 1992 (Eerste utgawe)

Only 2 left in stock

SKU: 9780798130387 Category: Tag:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verweerde aardbol – Johann Lodewyk Marais”